Original Research

Die Literêre Sisteem Van Dertig

H. Viljoen
Literator | Vol 5, No 1 | a901 | DOI: https://doi.org/10.4102/lit.v5i1.901 | © 1984 H. Viljoen | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 May 1984 | Published: 09 May 1984

About the author(s)

H. Viljoen, Departement Algemene Taal- en Literatuurwetenskap, South Africa

Full Text:

PDF (241KB)

Abstract

In die literatuurgeskiedenis is daar onteenseglik ’n behoefte aan sistematiek. ’n Vinnige oorsig oor byvoorbeeld die geskiedenis v an die Afrikaanse poesie kan die leser erg verward laat. Daar is verskeie redes daarvoor. Eerstens word verskillende kategorieë gebruik om die verskillende generasies mee te beskryf — as dit al hoegenaamd duidelik is waar die grense tussen generasies nou eintlik lê. Die leser word as belangrike kategorie beskou by die poësie voor 1900, bewuste kunstenaarskap by Dertig, stad en oorlog (tematiese dinge) by Veertig. Standaardbegrippe is nodig waarmee verskillende generasies vergelyk kan word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2283
Total article views: 2629


Crossref Citations

No related citations found.